AFRIKAANSE RESEPTE PDF

Voeg water by en laat staan 10 minute. Voeg eiermengsel by suurdeeg-mengsel en meng goed. Voeg helfte van meel by en meng goed. Voeg gesmelte botter by en meng deur. Die deeg is taamlik klam.

Author:Volrajas Dokinos
Country:Mexico
Language:English (Spanish)
Genre:Health and Food
Published (Last):24 March 2007
Pages:311
PDF File Size:20.59 Mb
ePub File Size:14.80 Mb
ISBN:127-5-47193-783-9
Downloads:59875
Price:Free* [*Free Regsitration Required]
Uploader:Arajinn



Voeg water by en laat staan 10 minute. Voeg eiermengsel by suurdeeg-mengsel en meng goed. Voeg helfte van meel by en meng goed. Voeg gesmelte botter by en meng deur. Die deeg is taamlik klam. Plaas op meelbestrooide oppervlak en knie sowat 10 minute. Klits suiker, eiergele, meel en vanielje saam tot lig. Voeg klein bietjie van warm roommengsel by eiermengsel en meng goed.

Gooi nou die eiermengsel by res van roommengsel in die kastrol. Plaas terug op stoofplaat oor lae hitte. Roer deurentyd om te keer dat die eier gaar word. Bly roer tot mengsel lekker dik vla word.

Laat afkoel en plaas in yskas tot benodig. Wanneer die deeg tot dubbel sy volume gerys het, keer dit uit op meel-bestrooide oppervlak. Gooi nog meel op deeg voor jy dit uitrol. Knie deeg af en rol dan uit tot so 1 cm dik. Braai die doughnuts nie almal op een slag nie tot mooi goudbruin en dreineer op kombuispapier.

Laat doughnuts heeltemal afkoel. Sit pan op matige hitte op stoofplaat en moet glad nie roer nie. Laat suiker smelt en kook tot karamel vorm. Doop die bokant van elke doughnut in die karamel.

ARQUITECTURA HABITACIONAL LIBRO PLAZOLA PDF

Lekker Resepte

Vryf die botter in die droe bestanddele. Knie tot elasties en sit in plastieksakkie in yskas vir minstens n uur. Rol deeg uit op olie gesmeerde oppervlak tot omtrent 5 mm dik. Ek gebruik my pizzalem. Begin onder sny gleufie met pizzalem in elke degie.

IPAQ 2490 PDF

AFRIKAANSE RESEPTE PDF

.

ALIENI O DEMONI CORRADO MALANGA PDF

Category: Resepte

.

A VHDL PRIMER BY J BHASKER PDF

Corn Dogs Recipe – Jantjies Resepte Worsie op ‘n Stok

.

Related Articles